Festung von São Miguel, Luanda, Angola. Author Virgilio Pena da Costa.

Algemene inligting oor Portugeestalige Afrika-State (PALOP)

This post is also available in: Engels Frans Duits Italiaans Spaans Portugees, Portugal

AFRIKAANS

deur Dietrich Köster

Kaap Verde
Amptelike benaming: Republiek van Kaap Verde
Hoofstad: Praia
Taal: Die amptelike taal is Portugees. Portugees kreool word gepraat.
Aantal inwoners: 530.000
Oppervlakte: 4.036 vk km
Monetêre eenheid: Kaapverdiaanse Escudo (CVE)
Onafhanklikheidsdag: 5 Julie 1975

Guinee-Bissau
Amptelike benaming: Republiek van Guinee-Bissau
Hoofstad: Bissau
Taal: Die amptelike taal is Portugees. Portugees kreool, Mandjaco, Mandinga en meer inheemse tale word gepraat.
Aantal inwoners: 1.696.000
Oppervlakte: 36.100 vk km
Monetêre eenheid: CFA-frank van Wes-Afrika (XOF)
Onafhanklikheidsdag: 10 September 1974

Ekwatoriaal-Guinee
Amptelike benaming: Republiek van Ekwatoriaal-Guinee
Hoofstad: Malabo
Taal: Die amptelike tale is Spaans, Frans en Portugees en plaaslike tale is Fang, Bubi en Anobonense.
Aantal inwoners: 676.000
Oppervlakte: 28.050 vk km
Monetêre eenheid: CFA-frank van Sentraal-Afrika (XAF)
Onafhanklikheidsdag: 12 Oktober 1968

São Tomé en Príncipe
Amptelike benaming: Demokratiese Republiek van São Tomé en Príncipe
Hoofstad: São Tomé
Taal: Die amptelike taal is Portugees. Kreool word gepraat.
Aantal inwoners: 158.000
Oppervlakte: 1.001 vk km
Monetêre eenheid: Dobra (STD)
Onafhanklikheidsdag: 12 Julie 1975

Angola
Amptelike benaming: Republiek van Angola
Hoofstad: Luanda
Taal: Die amptelike taal is Portugees. Ander tale word gepraat, veral Umbundo, Kimbundo, Kikongo en Tchokwé.
Aantal inwoners: 16.949.000
Oppervlakte: 1.246.000 vk km
Monetêre eenheid: Kwanza (AOA)
Onafhanklikheidsdag: 11 November 1975

Mosambiek
Amptelike benaming: Republiek van Mosambiek
Hoofstad: Maputo
Taal: Die amptelike taal is Portugees. Daar is baie nasionale tale, soos Changane, Lomué, Shona, Tsonga, Chicheva en Macua.
Aantal inwoners: 21.372.000
Oppervlakte: 799.000 vk km
Monetêre eenheid: Metical (MZN)
Onafhanklikheidsdag: 25 Junie 1975

Kopiereg voorbehou Junie 2012 deur Dietrich Köster, D-53113 Bonn  

BIBLIOGRAFIE:

Saamgestel met die databasis van die Gemeenskap van Portugees-sprekende Lande (CPLP) en Fischer Weltalmanach 2010 en deur eie kennis. Sien ook: https://www.colonialvoyage.com/nl/afrikaans-data-oor-die-onafhanklikheid-van-portugese-kolonies/

x

Check Also

Torre de Belém, Lisbon, Portugal. Author Daniel Feliciano. Licensed under the Creative Commons Attribution-Share Alike

De Malediven. Expansie van het Império Português (1515-1521)

This post is also available in: Engels Frans Duits Italiaans Spaans Portugees, PortugalDeel 6 Index Hoofdstuk 7 ...

banner
Close
Stay informed about Colonial Voyage